Successfully reported

Ocean View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Isolde B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Mooiste uitsig, naby aan die strand. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer kom kuier! Die eenheid is baie goed toegerus. Lynette was altyd beskikbaar om vrae te beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon en veilige huis met pragtige uitsig. Vriendelike diens, die huis was skoon en netjies met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Mooi ligging en lekker blyplek. Baie mooi en gerieflik. Stil en mooiste uitsig. Elke oggend gegroet met dolfyne in die golwe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rini S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Onvergeetlik, rustig, asemrowende natuurskoon. N pragtige, goedtoegeruste eenheid stapafstand vanaf uitgestrekte stil strande. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Deurentyd professionele terugvoer. Lynette, die bestuurderes, is vriendelik en uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik. Heerlik gebly. Baie vriendelike eienaars en 'n lieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2024

Mooiste uitsig, baie naby aan die strand. Baie naby aan die strand. Het elke dag dolfyne gesien van ons balkon af (ons het in die boonste eenheid gebly). Lieflike strande vir myle. 30 min vanaf Mosselbaai, sonder verkeer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfekte vakansie! Hier kan jy sommer lekker ontspan en lang ente op die strand gaan stap. Dolfyne het elke dag kom kuier. Pragtig, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Was verlede jaar 4 dae daar, hierdie jaar 10 dae, gaan volgende jaar sommer 'n maand bly! Goeie uitsig, goed toegerus en veilig. Die strand is 50 meter van jou af en pragtig. Gesinne met kinders sal hulle moet dophou vir seestrome. Dan het die eienaar Janeta ons nog vanaf Holland gehelp toe ons met die WiFi gesukkel het! Baie dankie ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetta
Ocean View
Freddie en Antionette, dit is altyd 'n plesier om julle te huisves.

Stellie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ongelooflik. Was nog nooit so lekker om skottelgoed te was nie. Dankie vir 'n ongelooflike verblyf en fantastiese diens. Ons is gereeld gekontak om te hoor of als reg is en op hoogte gehou van loadshedding skedules. Ons was skoon hartseer om te ry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janetta
Ocean View
Stellie, dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janetta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Seekant Street, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5079bb0944387b888c1a2cc1e279a978a7ddf72f665e2fadfc4bedfee15ab00610e3376a602064628ad4bd1d033bddfacbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 4 Seekant Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -34.051143689308 22.276066348464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang