Successfully reported
+32

Ocean View A1101

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 729 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Ocean View A1101 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë binne 200 m van die strand af en naby restaurante, winkels en kroeë in die area.

Hierdie pragtige woonstel spog met vensters van vloer tot plafon wat onbelemmerde uitsigte oor Tafelberg en Bloubergstrand bied vanuit die gemak van jou bank en bed. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer, toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Al die slaapkamers het baie ingeboude kaste.

Die volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en droër vir gerief; die kaste skei die kombuis van die leefarea en kan dien as 'n werkarea of bedieningsruimte. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, en 'n slim platskerm-TV met Netflix geaktiveer.

Gratis WiFi-internettoegang word ook in die woonstel voorsien, en daar is veilige parkeerplek aan hierdie eenheid toegeken. Ocean View A1101 is ook binne 18 km van die sakekern en binne 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien dit 'n omskakelaar het wat die TV en WiFi gedurende beurtkrag aandryf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 327

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View A1101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 729
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 729
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 729
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b3d41014f26643b27ab2c361a814444105f888a08733e251c1d3e7ee95ee05f4e518b15cbac7b27d0decc5c13da5ad8da1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 729 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 11 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818417 18.47525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang