Ocean View Drive 150
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 150 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 566R5 910 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Ocean View Drive 150 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie eiendom asemrowende see-uitsigte het.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 12 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n solderruimte. Die eerste 2 slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solderruimte het 4 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea het ook 'n binnebraai en daar is 'n sonkamer waar gaste die uitsigte kan geniet. Buite is 'n houtdek met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet en die seelug kan inasem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 150 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 150 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang