Successfully reported

Ocean Views

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

'n Eenmalige skoonmaakfooi by die vertrek sal by die finale faktuur ingesluit word. Om te kwalifiseer vir ons gratis weeklikse skoonmaak en linneverandering, moet u bespreking vir 14 dae of langer wees, en die diens sal op die 6de of 7de dag van u verblyf plaasvind.

As u addisionele skoonmaak tydens u verblyf wil reël, op u eie koste, stel asseblief die kantoor 48 uur vooruit in kennis.

Ons versoek dat die persoon wat bespreek het, die persoon is wat inklok.

'n Geldige identiteitsdokument sal met inklok versoek word en 'n gastekontrak sal geteken word.

Nie meer as die aantal mense wat bespreek en ingeklok is, mag op die eiendom oornag nie.

Besoekers is slegs volgens spesiale reëling.

Geen steurnis vir die bure word toegelaat nie.

Moet asseblief geen items van die eiendom verwyder nie.

Rapporteer asseblief enige breekskade wat tydens u verblyf plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Suikerbossie Drive, Mountainside, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa566bb98c285e79c35c24397843b9f8963cb5adbf77618395edb1b7f4aece686c2640467af1517c4adf96d7d94fd666834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 38 Suikerbossie Drive Mountainside 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1675782 18.8577942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang