Ocean Vista
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Francis Place, Umbogintwini, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ocean Vista is naby Galleria Mall in Amanzimtoti in die KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid bied 'n pragtige see-uitsig en die moontlikheid om dolfyne vanaf die eiendom te gewaar. Skouspelagtige walviswaarnemings tussen Julie en November.
Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Slaapkamers 2 en 3 het elk 2 enkelbeddens en slaapkamer 4 het 'n dubbelbed. Die ander badkamers is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Die ruim eenheid sluit 'n etenstafel, sitkamer, privaat patio, swembad en kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en ketel. Gaste kan 'n ete op die stoeptafel of by die etenstafel geniet.
Geriewe in die huis sluit komplimentêre WiFi en 'n TV met DStv in. Gaste kan ook van die swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek gebruik maak.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, gholfbaan en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cavell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 10 Francis Place, Umbogintwini, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Vista het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Francis Place, Umbogintwini, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang