Successfully reported

West Coast Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Privaat Reservaat: Die eiendom is geleë op 'n privaat natuurreservaat, ongeveer 10 km vanaf Lambertsbaai.

Selfsorg: Gaste moet hul eie kos en voorraad bring, aangesien daar geen winkels naby is nie.

Geen troeteldiere nie: Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie.

Geen TV nie: Die verblyf sluit nie 'n televisie in nie. Gaste word aangemoedig om te ontspan, te rus en bordspeletjies of kaarte te geniet.

Brandveiligheid: Oop vure is streng verbode.

Padveiligheid: Ry asseblief stadig op die toegangspaaie – die gebied is die tuiste van ryk wildlewe, insluitend skilpaaie, wildsbokke, meerkatte en hase.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R12 000
R 12 000 R 10 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R12 000
R 12 000 R 10 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf R12 000
R 12 000 R 10 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1807 Doorspring, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd53ce50041fcd8afdddb82f0e74812561999cc4f38ab150550e75da0266d4c8453b51bfa00873ddd842ac72be3e895723b8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 000 nouVanaf R10 800 per nag (plek vir 10) 1807 Doorspring Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.017696939352 18.295751780426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang