Oceans 1101 no 11
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid bied slegs slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Geen geraas of partytjies na 22:00 nie. Geen glasbottels of glase by die swembadarea nie. Slegs plastiek. Geen naaktheid of slegte gedrag op die gemeenskaplike eiendom nie. Let asseblief daarop dat daar geen WiFi is nie.
Let asseblief daarop dat die eenheid op die tweede verdieping geleë is, sonder hysbaktoegang. Daar is geen WiFi op die eiendom nie, en ook geen rugsteun-elektrisiteit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1101 no 11, 9 Churchill Street, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang