Odeon Towers 810
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, Van Ryneveld, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 230 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Odeon Towers 810 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige gebou in die hartjie van Van Ryneveld, Strand. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom net oorkant Strand se strand en die promenade is.
Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste op 'n slag wat beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af. Dit is ook 'n kort entjie vanaf winkelsentrums en gholfbane. Gaste kan ook die pragtige Stellenbosch-wynroete verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 767
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 66 Beach Road, Van Ryneveld, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Odeon Towers 810 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, Van Ryneveld, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang