Successfully reported

Odeon Towers 810

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R648.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/Paspoort word by inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf met vars linne insluit.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n bykomende koste meebring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook is verbode.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Neem asseblief kennis dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te verseker, elektrisiteitsverbruik gereguleer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die onwaarskynlike geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.

'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Beach Road, Van Ryneveld, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA214a308a9aa4fef16a97e8ed17b7b5177efac9851fdc7cdd524a8319f1adcec1f09715fa5034644493e7495a25e7cc9a0a84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 66 Beach Road Van Ryneveld 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -34.119315307401 18.829652576491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang