Successfully reported

O'Driscoll's

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Andre H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great value for money. Great place, lots of activities for young children. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Great venue, lots for small children to do, great location, friendly hosts. Great place, hosts are very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Baden P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very relaxing. We enjoyed our relaxing stay, the host was awesome and even allowed our son to make use of their canoe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheal K
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Ons het baie van die plek gehou en sou graag langer wou bly. Pragtige uitsig. Die plek was netjies, skoon en die ontvangs was vriendelik. Pragtige uitsig van die see en dorp vanuit jou braai plek en kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Gemaklike plekkie, lekker stil en 'n oulike, akkommoderende gasvrou + gasheer! Baie lekker gebly, sou net 'n paar ekstra geriewe wou hê (meestal in verband met die kombuis). Andersins baie gemaklik, stil en definitief een van die mees salige wegbreke wat ek al gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Spectacular view and cosy place. The owner of the accommodation allowed us to book in earlier, which was a plus, and the place was very clean and neat. The only downside was we could hear everything from, I assume, the owner below us, including someone snoring. But the location was perfect, including the balcony for the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Nice and relaxing, good location. Was great, very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Die binne braai was gesellig saans en kon jy as gesin net weer lekker connect. Ons gesin (met ons kat-kind) was hartlik verwelkom by O'Driscoll's en sal beslis weer van hulle gebruik maak, sou ons in die omtrek wees. Die ligging is besonders rustig met min tot geen verkeer. Almal is vriendelik en waai graag waar jy ry. Maak gerus 'n draai - jy sal nie spyt wees nie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Aine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Titius Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e3d1fca5218628e6ca6bec8fe27c475dfcdaacda925516200979824ec77168860614de1e6bf52f7392443f49fbfbd231f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 2 Titius Turn Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.9729458 17.892264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang