O'Driscoll's
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n aparte leef- en eetarea met 'n slaapbank, en 'n badkamer met 'n bad, aparte stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Privaat balkon met braaigeriewe is toeganklik vanaf die slaapkamer. Die woonstel is bo geleë en het privaat toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die gebruik van 'n slaapbank het 'n bykomende koste en moet tydens die navraagproses bevestig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Titius Turn, Jacobs Bay, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang