Successfully reported

OënaBo

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar geen DStv is nie.
Kinders onder die ouderdom van 18 kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Ongelukkig kan troeteldiere nie geakkommodeer word nie.
Let asseblief daarop dat Loxton nie 'n bank of OTM het nie.
Brandstof is beskikbaar by die boerekoöperasie, wat slegs op weeksdae en Saterdae bedryf word, uitgesluit openbare vakansiedae.
Die munisipale adres word gelys as Kerkstraat 5, maar die GPS wys dit moontlik as Carnarvonstraat 5.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 485
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 485
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 485
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668dbf3c5db3151f7d0e6a12397f75306869e088bbf0d2a3d936b1c01d272faedbac9c0341522e6d73acfb9ca474c06a14dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 5 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.478699277126 22.355201736224
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang