Successfully reported
+10

O'Hiki Guest House

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Oranje Street, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

O'Hiki Guest House is in die klein dorpie Kakamas in die Noord-Kaap geleë en bied ideale verblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Die huis is naby talle winkels, restaurante en die N14.

Die verblyf beskik oor 1, goed toegeruste selfsorg-eenheid. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid het 'n kombuisie-area met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer spog met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Debbie B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik. Kan die gastehuis beslis aanbeveel. Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Alles wat mens nodig het. Carolina is baie gasvry en hulpva...
Sien meer
Aug 2025
Marius K
Besigheidsreis
5.0
Magnificent. Excellent room services are amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Hans Hilary M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker tuiste. Wonderlike gasheer en gasvrou. Wens ons kon langer bly.
Jun 2025
Wimpie T
5.0
Baie lekker gebly en gekuier met die eienaars. Die gastehuis is baie mooi, netjies en skoon.
Apr 2025
Chantel D
5.0
Netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly! Sal enige tyd weer by O'Hiki bly. Eienaars het ekstra myl gestap...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 37 Oranje Street, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink O'Hiki Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Oranje Street, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17cbf1d757cf6d849e4eaf819b45834954c08a93d29de44524ad797e41fa4784e9e4fd39b6dd64b619b5fe207fae66756fa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 37 Oranje Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.777 20.61075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang