Successfully reported

Okahandja Country Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chadwick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Phenomenal. Excellent! It felt like my second home; friendly staff; excellent food. The environment was very good and relaxing. I will definitely visit again. Interaction with the staff was phenomenal, including the cleaning staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Okahandja Country Hotel
Dear Chadwick, Thank you so much for the wonderful review and the time you took to give us some positive feedback. We appreciate your message and we are looking forward to welcoming you again soon. Warm regards, Bianca

Anishka L
1 nag
5.0
Aug 2025

Gerieflik en ontspannend. Mooiste tuine! Dit was so mooi en so skoon gewees en vir seker kinder vriendelik! Baie spesiale deel van ons vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Okahandja Country Hotel
Liewe Anishka, Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit en ons is so bly om te hoor jul het ons pragtige plek geniet. Hoop om jul terug te verwelkom. Vriendelike groete, Bianca

Gb J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Luuks ingerig, silwerskoon, oorgenoeg spasie, vriendelike personeel! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Okahandja Country Hotel
Baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit geweldig, en vertrou dat ons jul in die nabye toekoms kan terug verwelkom. Vriendelike groete, Bianca Conradie

Maida K
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Gerieflik en skoon. N ware oase in die woestyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Okahandja Country Hotel
Liewe Maida, Baie dankie vir die fantastiese terugvoer en resensie. Ons waardeer dat jul tyd geneem het om dit te doen. Ons vertrou om jul in die toekoms terug te kan verwelkom. Vriendelike groete, Bianca

Andre A H
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Ruim, gerieflik en netjies. Pragtige oornagverblyf in die Ukahandja-omgewing. Baie netjies, ruim en gerieflik. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker en in 'n kroeg gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bianca
Okahandja Country Hotel
Baie dankie dat julle gekies het om by ons hotel te oornag en vir die goeie resensie André, ons is bly om te hoor dat julle julle tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, Bianca

Anneli H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

'n Gerieflike lodge en bedien heerlike etes. Okahandja Country Hotel het gerieflike verblyf gebied en beide die aandete en ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bianca
Okahandja Country Hotel
Goeie dag, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer u terugvoer geweldig en sien uit om u terug te verwelkom. Vriendelike groete, Bianca

Kobus E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Netjies en gerieflik. Ideaal vir 'n gesin van 3. Baie behulpsame personeel. Vragmotorverkeer kan sensitiewe mense affekteer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bianca
Okahandja Country Hotel
Goeie more Kobus, Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie en sien uit om jul terug te verwelkom. Vriendelike groete, Bianca

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the B1, Okahandja, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6832df1aadfba14711d97c76c42c96084d9346c56963fdea950edf2e02b364f98f886413da77d0e66e845e7e59b7d752299c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the B1 Okahandja Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.958867 16.899402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang