Successfully reported
+35

Halliwell Country Inn

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halliwell Country Inn is geleë op die bekende Midlands Meander-roete en bied ouwêreldse sjarme en gasvryheid, asook gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf in 'n rustige omgewing, omring deur 250 hektaar groot bome en pragtige tuine, 'n uitgestrektheid van grasperke, woude en oorvloedige voëllewe.

Verblyf word aangebied in 14 smaakvol gemeubileerde kamers, elk met 'n en suite-badkamer, 'n individuele kaggel en 'n patio met uitsig oor die Karkloofvallei. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings, 'n haardroër en Openview HD-TV. Halliwell Country Inn bied fantastiese geriewe vir troues en konferensies en beskik oor 'n knus restaurant op die perseel vir ontbyt, middagete en aandete, 'n kroeg, sowel as 'n stoep rondom om maaltye te geniet. Die konferensiesentrum kan beide klein, gefokusde sakegroepe en grootskaalse konferensies van tot 220 mense akkommodeer. Die troufasiliteit spog met 'n kapel wat sitplek bied vir tot 140 gaste, en onthaalfasiliteite om tot 300 gaste vir troues te akkommodeer.

Gaste kan ook ontspan rondom die swembad of die Midlands Meander-roete met sy plattelandse handwerkwinkels en restaurante verken. Die Karkloof Natuurreservaat, Canopy Tours, Midmar- en Albert-watervaldamme, Howick- en Karkloof-waterval, die Nelson Mandela-vangplek, bergfietsroetes, visvang in damme en riviere, perdry, polovelde en stoetplase is van die vele ontspanningsaktiwiteite in die nabyheid van die hotel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tertius V
Gesin met tieners
5.0
Warm, comfy and tranquil setting. We travelled for a sports event that my son participated in over a few days. Management and staff mad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Elize S
Saam met lewensmaat
5.0
Een woord. Fantasties. Gasvryheid en verblyf was awesome.
Jul 2025
Mariska P
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Heerlike tyd saam met die gesin in die mooiste omgewing.
Jun 2025
Bessie B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Rustig en kalmerend. Ons het die hele historiese atmosfeer so geniet.
Jun 2025
Robyn L
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place to stay and we will visit again. The hotel was very nice and the service was excellent. We needed an early check-in and lu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Old Currys Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Halliwell Country Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Currys Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5730971b6f9927883994fb3b6e6dc8da9ef7150d438d3a7b7bb751d98c61893ca28665ac8c29aa53e1b6bf228949660b8e18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 Old Currys Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.382167279384 30.176564373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang