Successfully reported
+23

Old Ladder

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna Street, Oysterbay, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Verblyf word in 2 eenhede in die bekoorlike dorpie Oesterbaai gebied.

Old Ladder is 'n selfsorghuis in Oesterbaai met 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gerieflike sitarea, 'n groot kombuis en 'n dek met sitplek, 2 braai-areas en 'n see-uitsig. Daar is ook 'n TV met Netflix.

Die Jonkmanswoonstel-eenheid in Oesterbaai is 'n knus eenheid met 'n dubbelbed, 'n stort en 'n uitsig oor die natuur, duine en die strand. Daar is Netflix, maar geen DStv nie. Albei eenhede is ideaal vir natuurliefhebbers en bied toegang tot staproetes.

Oesterbaai bied 'n begeleide voël-, vleiland- en fynbos-staproete, 'n begeleide nagstaptog, en verskeie ander stap- en voetslaanroetes, perderitte op die strand en sandplankry.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marina V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het deeglik ontspan en die omgewing baie geniet. Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die ligging is uit...
Sien meer
Mrt 2025
Helena P
Saam met lewensmaat
5.0
Ondervinding wat ek nooit sal vergeet nie. Wat 'n fantastiese paar dae, wens ek kon dit uitrek.
Mrt 2025
Daniel H
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Goeie diens, aangenaam en vriendelik, lekker gekuier.
Jan 2025
Janien P
Saam met lewensmaat
5.0
Afwen tydjie op Oesterbaai. Dit was 'n heerlike rustige kort kuier aan Oesterbaai en ons sal graag weer Old Ladder gebruik.
Des 2024
Johann H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en gerieflik. Ons het heerlik gebly en kan die hoofhuisakkommodasie hoog aanbeveel vir al die regte redes. Pragtige uitsigte, gemaklike...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Tuna Street, Oysterbay, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink Old Ladder het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna Street, Oysterbay, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzZWIzNzIxLTYzNDEtNGE3Mi1iZWNhLTQ0NDkzOWM5MTE1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Tuna Street Oysterbay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.174139410539 24.662223422547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang