Old Ladder
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Sep 2025 tot 28 Nov 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna Street, Oysterbay, 6300, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Verblyf word gebied in 2 eenhede in die bekoorlike dorpie Oesterbaai.
Old Ladder is 'n selfsorghuis in Oesterbaai met 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gerieflike sitkamer, 'n groot kombuis en 'n gemeubileerde dek met 2 braai-areas en 'n see-uitsig. Dit beskik ook oor 'n TV met Netflix.
Die Jonkmanswoonstel-eenheid in Oesterbaai is 'n knus eenheid met 'n dubbelbed, 'n stort en uitsigte oor die natuur, duine en die strand. Daar is Netflix beskikbaar, maar geen DSTV nie. Albei eenhede is ideaal vir natuurliefhebbers met stapgeleenthede.
Oesterbaai bied 'n begeleide voël-, vleiland- en fynboswandeling, 'n begeleide nagstaptog, asook verskeie ander stap- en staproetes, strandperderitte en sandplankry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Tuna Street, Oysterbay, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink Old Ladder het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna Street, Oysterbay, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang