Successfully reported

Old Post Office Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Fossie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Awesome verblyf en naby alle restaurante en winkels! Ek het 'n oorslaapplek benodig in Wildernis en die verblyf was uitstekend geprys en baie sentraal tot al die restaurante en winkels in Wildernis. Ek het alreeds my volgende verblyf hier bespreek om my vrou die dorpie te wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Old Post Office Lodge
Baie dankie, ons is baie trots op ons dorpie - dis werklik spesiaal!

Melinda W
1 nag
5.0
Apr 2024

Perfekte vinnige oorbly - netjies en heerlik sentraal. Heerlike vinnige een-nag oorslaap. Perfek vir wat ons nodig gehad het. Kamer was netjies en skoon, heerlik sentraal - kan enige plek in die dorp heen loop (lekker naby die Spar). Restaurant onder bedien heerlike etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Old Post Office Lodge
Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is so bly dat jy die verblyf geniet het. Ons hoop dat julle gou weer sal kan kom kuier in Wildernis.

Hendrik Jacobus (jaco) V
1 nag
4.8
Mrt 2024

Neat, clean and wonderful location. Shower water keeps changing from warm to cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
1 nag
4.2
Feb 2025

Would definitely stay here again if I was passing by. I had a great stay. The room had everything I needed and the location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin V
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Dit was vinnig, maar ek het lekker gebly. Lekker sentraal en naby George en strande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Die kamer was voldoende en baie netjies. Lekker sentraal geleë en stapafstand van genoeg restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian & Analda D
1 nag
5.0
Jun 2022

Comfortable, spacious and convenient stay. Right in the centre of town close to highway, fuel, restaurants and outdoors activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Old Post Office Lodge
Thank you for your positive review, it is much appreciated.

Bruno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Perfect location! Nice rooms in the center of Wilderness just above a good Italian restaurant. Close to other excellent restaurants and Coffee Roastery for a good tea with a cake or a breakfast with crusty croissants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Old Post Office Lodge
Thank you for your positive review, it makes us happy when guests enjoy the time in Wilderness and especially staying with us!

William W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

It was awesome, such nice plays to stay, very friendly, hosted and the shower is to die for will definitely come back. The Restaurant down stairs is a sure must food were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of George and Leila Lane, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1OTI3YTVmLTEyNWEtNDgxZi1hODE2LTMyYmY4MDMwYTgwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Corner of George and Leila Lane Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.994041666667 22.575552777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang