Old Rearsby
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Rearsby is geleë in Kwazulu Natalse Middellande met pragtige uitsigte oor die Drakensberge, en bied selfsorgverblyf en bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.
Dié gaste-lodge bied gaste 'n keuse van 5 pragtig ingerigte kothuise, almal met en suite-badkamers. Die kothuise beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die eenhede, Mooi Cottage uitgesluit, het 'n leefarea met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n rusbank en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Verken die terrein van hierdie 100 jaar oue plaas; Geniet die geluide van die Tarentale, die besienswaardighede van die perde en die altyd weiende Nguni-beeste. Ons oop ruimtes maak voorsiening vir kinders om rond te hardloop en rond te speel en gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring. Gaste kan ook die sonsondergang oor The Giants Castle sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Britt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Old Rearsby het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang