Successfully reported

Old Rearsby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Brian A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wonderful and looking forward to our next stay. Wonderful stay, not my first time, it is self-catering but we chose to eat out at the Hartford, who are linked and work together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Spacious and comfortable. The cottage was perfect. Very spacious and comfortable. Everything was thought of, including complementary fresh milk, mineral water, numerous towels, and firewood and kindling for the fireplace. It turned out to be a chilly weekend, so the heated bathroom was amazing too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker geslaap, baie dankie vir die netjiese kamer. Mooi plekkie met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Comfortable, clean and beautiful stay! Our fireplace was lit daily by the personnel. Comfortable, clean and beautiful stay! Our fireplace was lit daily by the personnel, which was such a spoil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunet V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Het heerlik oorgebly oppad Ballito toe. Sal enige tyd weer daar oorslaap. Hierdie plekkie het die mooiste uitsig oor die berge. Kaggel het heerlik gebrand want dit was nogal koud toe ons daar aankom. Het ongelooflik lekker by die restaurant op die plaas net langsaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie lekker gebly, maar die pad vanaf Mooirivier na Old Rearsby het baie slaggate. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2025

Ongelukkig nie baie lekker nie. Ons ondervinding was ongelukkig nie aangenaam nie. Dit was aangedui dat aankomstyd tussen 14:00 en 18:00 is. Ons het 17:35 gearriveer en is toe deur die bediende meegedeel dat die ontvangsdame reeds weg is en eers die volgende oggend beskikbaar sal wees. Sy het net die plek oopgesluit en gevra of sy vir ons die kaggel kan aansteek. Eerste ding wat my opgeval het, is die kombuis. Ons het spesifiek daardie eenheid gekies omdat hy 'n groot yskas op die foto op jul webblad gehad het. Daar was geen teken van 'n groot yskas nie. Die klein yskassie was so opgeys dat ons met 'n mes moes krap om 'n bietjie ys te kry. Die ysbakkies het onder in die groenterak gelê sonder enige ys daarin. Siende 'n plaasomgewing met beeste, sou 'n mens 'n bietjie vars melk in die yskas verwag - geen melk - nie eens Cremora sakkies nie. Ook geen enkele stukkie beskuit. Die kombuisvensters asook die ingangdeur het geen gordyne voor gehad nie. Die stoeplig het dwarsdeur die nag gebrand en binne die eenheid ingeskyn. Daar was dooie vlieë in die kombuisvenster asook spinnerakke. Volgens die ontvangsdame kan jy nou skoonmaak en dan is dit netnou weer so. Ek is jammer, daardie dooie insekte lê nie van daardie oggend af daar nie. Die klerekas se laai kon nie oopmaak nie a.g.v. die knop wat af was. Die deur na die voorstoep kon nie oopmaak nie aangesien die sleutel gebroke was. Ons kon ook nie die Roman blind wat op die deur was oopmaak nie omdat daar geen toutjies aan was nie. Die volgende oggend het die ontvangsdame gewys dat ek hom van bo af moes los trek. Dit is nie hoe 'n Roman blind werk nie. Ons moes vanaf die koffietafeltjie eet, want ons kon nie by die tafel op die stoep uitkom weens die gebroke sleutel nie. Die toiletbank was so skeef. Dit was baie ongemaklik om daarop te sit. Die enigste pluspunte was die wonderlike bed en beddegoed, gehalte breekware en die mooi uitsig die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ilana O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Lieflike oornag eenheid. Lieflike oornag eenheid. Puik diens ontvang. Eenheid is pragtig en skoon, en die plaas is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsig. Baie lekker gebly - pragtige uitsig. Twee dinge: Ons kon nie 'n sleutel vind om die glasdeur te sluit nie, of 'n skakelaar om die buiteliggie af te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Rustig en gerieflik. Die verblyf was goed ingerig en 'n wonderlike ligging. Die beddegoed en kombuise is lieflik, asook die kaggel en kuierareas. Sal graag weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Britt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Hlatikulu Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjNzMwYWVmLTU5YWUtNGUyNy1iODYwLTM4MmU5Mzk1OTljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 14 Hlatikulu Road Mooi River 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.228721499701 29.940104484558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang