Old Thomas River Historical Village
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Old Thomas River Village, District of Cathcart, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Old Thomas River Historical Village bied unieke gehalteverblyf in 'n bekoorlike dorpie tussen Stutterheim en Cathcart in die Oos-Kaap. Hierdie dorpie wat in privaat besit is, is deur die eienaars opgeknap en spog met akkommodasie, historiese geboue, 'n restaurant en 'n trouvenue.
Gaste kan kies tussen selfsorgverblyf, rugsakreisigerslosies of verblyf wat slegs die kamer insluit na gelang van hulle begroting en behoeftes. Die Stasiemeester se Huis en die Stasievoorman se Huis is langs mekaar en beide bied selfsorgverblyf aan onderskeidelik 13 en 10 gaste.
Die Ou Poskantoor bied slaapsaal-verblyf aan 16 gaste en daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en 'n badkamer. Daar is 5 woonstelle naby die Motormuseum wat slegs kamer-verblyf bied en elk geskik is vir 2 gaste.
Die Ramble Restaurant and Pub bied 'n volledige spyskaart en kroeggeriewe. Dít is ideaal vir gaste wat wil ontspan en heerlike etes wil nuttig. Gaste kan die privaat biblioteek, die Wamuseum, Motormuseum en die Kultuurmuseum in die dorpie verken. Daar is ook 'n verfbalarena.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Main Road, Old Thomas River Village, District of Cathcart, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink Old Thomas River Historical Village het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main Road, Old Thomas River Village, District of Cathcart, 5320, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang