Successfully reported
+58

Old Thomas River Historical Village

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Old Thomas River Village, District of Cathcart, 5320, Oos-Kaap
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Thomas River Historical Village bied unieke en gehalteverblyf in 'n oulike dorpie tussen die dorpe Stutterheim en Cathcart in die Oos-Kaap. Hierdie dorpie in privaat besit is deur die eienaars gerestoureer en spog met verblyf, historiese geboue, 'n restaurant en 'n trou-venue alles op een plek.

Gaste het die opsie van selfsorg-, rugsakreis- of kamer-akkommodasie binne die dorpie om enige behoefte of begroting te pas. Die Stasiemeestershuis en die Stasievoormanshuis is langs mekaar geleë en bied albei selfsorgverblyf met 'n kapasiteit van onderskeidelik 13 en 10.

Die ou Poskantoor bied nou slaapsaal-styl akkommodasie vir tot 16 mense en beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis en 'n badkamer. Geleë naby die Motormuseum, sal gaste 5 woonstelle vind wat slegs op 'n kamerbasis beskikbaar is en met slaapplek vir 2 gaste elk.

Die Ramble Restaurant en Kroeg bied 'n volledige spyskaart sowel as kroeggeriewe en is 'n wonderlike plek vir gaste om te ontspan en maaltye te geniet. Gaste kan die privaat biblioteek en verskeie museums verken, insluitend die Wa-museum, Motormuseum en die Kultuurmuseum in die dorp. 'n Paintball-arena is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jury N
Besigheidsreis
5.0
What an amazing place to stay. This is a gem to stay over. Far enough from the main road, close enough to the countryside. Centre in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Susan Y
Saam met vriende
5.0
Rustig en pragtig. Baie netjies en skoon met 'n warm ontvangs. Baie interessante dorpie. Slegs twee voorstelle sal wees 'n yskas in die kamer en die s...
Sien meer
Jan 2025
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons het baie lekker gebly!
Aug 2024
Gideon S
Saam met lewensmaat
4.4
A good place for peace and quiet. Our stay was quiet and peaceful. The accommodation was clean and neat. The hosts were very friendly a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Gideon S
Saam met lewensmaat
4.4
A good place for a restful stay, with lots of interesting things to see. Our stay was quiet and peaceful. The accommodation was clean a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Main Road, Old Thomas River Village, District of Cathcart, 5320, Oos-Kaap
  • Gaste dink Old Thomas River Historical Village het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Old Thomas River Village, District of Cathcart, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1ef8b7e7051b90dd65ae7619e9f0a745b0d6d50a8a92f9fdaaf1795c05215475deb9f86ef71b357b6fe8d323907b6951d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Main Road Old Thomas River Village 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -32.459338341241 27.269236556236
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang