Old Willow No.7 Houseboat Charters
Beskrywing
Elke boot het 'n voorkajuit met 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en stoorplek, 'n binne-eetarea wat in 'n dubbelbed omskep word, 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, yskassie en 'n wasbak, en 'n klein badkamer met 'n warmwaterstort, chemiese toilet en 'n wasbak. Buite is daar 'n sitarea onder 'n uittrek-afdak en houtskoolbraaigeriewe. Dekstoele word op die boonste dek voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Brandstof is 'n bykomende koste; gaste betaal vir wat hulle op die huisboot gebruik.
Visstokke en -gerei kan teen 'n bykomende koste by die gashere gehuur word.
Ys is beskikbaar vir aankoop by die gashere indien nodig.
Gedurende hoogseisoene vereis die gashere 'n minimum verblyf van 2 nagte oor naweke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 7 Korhaan River Estate, Wonderfontein Road, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang