Successfully reported

Oleander Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf in Kimberley. Op ons tweede verblyf by Oleander gastehuis was ons net so beïndruk as die eerste keer. Behalwe die gemaklike kamer, was die aandete en ontbyt in die restaurant uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

My kuier was regtig baie lekker! Skoon, veilig, warm en vriendelike personeel. Ek het lekker gebly en nog lekkerder by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Kimberley se beste. Was 'n heerlike kuier! Diens, kos en verblyf puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roedolf K
1 nag
5.0
Jan 2025

Clean, comfortable, friendly staff, good food. This is an excellent guesthouse and will always be my first choice when travelling to Kimberley. The staff are very friendly and the rooms are excellent. I particularly enjoy the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario-pierre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek sal definitief weer daar bly. Dit was soos 'n oase! Oleander Guesthouse was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Ons slaap altyd by Oleander oor in Kimberley. Kamers is ruim en netjies. Badkamers is funksioneel en ruim. Restaurant se kos is altyd puik. Ligging van gastehuis is sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Fantastic. Friendly and efficient staff. Beautiful rooms. Excellent meals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie dankie vir die pragtige plek en rustige verblyf. Heerlik gerus na ons lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne V
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ek kan dit hoog aanbeveel as ideale blyplek. Dit is 'n pragtige, skoon en veilige gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYjljNWU2LTc5OTYtNDVhZC04N2MyLWJjODFlZDQ0MzgwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 28 Carrington Way Memorial Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.752220203622 24.774285256863
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang