Olienhout Game Reserve
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N8, Poortjie Farm Portion 1, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Olienhout Wildreservaat bied gemaklike akkommodasie buite die netwerk, omring deur wye oop lug en oorvloedige wildlewe, ongeveer 37 km vanaf Griekwastad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan te midde van die natuur.
Gaste het 'n keuse tussen 6 chalets, elk met 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Elke eenheid kan tot 2 gaste akkommodeer en is gemeubileer met gemaklike beddens, lessenaars en 'n patio met sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog ook met 'n gemeenskaplike leefarea met rusbanke, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n kombuisie toegerus met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in Griekwastad geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N8, Poortjie Farm Portion 1, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N8, Poortjie Farm Portion 1, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang