Successfully reported

Olienhout Game Reserve

B&B
Single/Twin room with a view
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daarbenewens sluit die chalet 'n lessenaar en toegang tot WiFi in. Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike leefarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetkamertafel, en 'n kombuisie met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Piekniektafels
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Prys sluit in

Only breakfast is included per person.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.

Toegang tot die reservaat is via 'n grondpad, en ons beveel sterk aan dat u 'n 4x4 of voertuig met hoë grondvryhoogte gebruik om die eiendom veilig te bereik.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Poortjie Farm Portion 1, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea6c73b3bbed708fe7b57c1f51eaba59e5f31b6ef9605c391f111eb650915ab14334680708e9c7b7aa9e04ca6a01dee52824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense N8 Poortjie Farm Portion 1 8365 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.9367758 22.9269911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang