Olive Grove
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
'n Weeklikse skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die internet, TV en ligte word nie deur beurtkrag geraak nie.
Gaste moet hul eie swem-/strandhanddoeke saambring, die handdoeke wat voorsien word mag slegs in die huis gebruik word.
Toegang tot die swembad is slegs vir gaste wat by Olive Grove tuisgaan.
Geen partytjies of besoekers word toegerlaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 24 Chestnut Cresent, Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang