Successfully reported

Olive Stone Farm - Olive Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
De U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Incredible place to stay. Peaceful, scenic and cozy. Highly recommended! We had such a great stay. I would recommend this place to anyone wanting to visit Montagu. Wanda goes above and beyond to make your stay as comfortable and memorable as possible. Make sure you pop into the shop on the farm to grab some of their homemade rusks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Cosy, luxurious and romantic accommodation. Our cottage at Olive Stone Farm was perfect for a cosy, romantic weekend getaway. We used both the cold plunge pool and the KolKol hot tub. It was amazing to sit in the hot tub and watch the stars. The daybed by the window made for a perfect reading spot. The cottage is very well equipped and there are lovely bathroom products. The farm is within easy walking distance of all the restaurants in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Deeply relaxing. A peaceful farm with a great situation located centrally in Montagu. Customer service is top notch and all delivered with a fantastic human touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bitter lekker met die skoonste, netjieste en perfek ingerigte huisies. Wanda en Johann was regtig die aangenaamste mense, privaatheid, pragskoon en perfek gekeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dané H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspannend, lekker en rustig. Olive Stone Farm and Cottages is 'n ongelooflike plek! 'n Fantastiese ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese plek! Hierdie is 'n pragtige plek in die hartjie van die dorp. Elke kothuis is privaat en het 'n heerlike kuier area buite. Binne is ruim maar tog snoesig en baie goed toegerus en baie netjies. Ek kan hierdie plek hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sansie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Dit was te lekker vir woorde! Was selfs mooier as op die fotos - Gasvrou se kliëntediens en verwelkoming was puik - Sy het ons dadelik tuis laat voel en hulle gaan regtig "the extra mile". Die aanwysings om daar te kom was maklik - Kol kol vuurbad is 'n wenner - Sy het ons ook van 'n lys van aktiwiteite en doendinge in die omgewing voorsien - Ons sal vir seker weer daar kom kuier, die keer net langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Een nacht is veel te kort. Een nacht is veel te kort om het volledig alle mogelijkheden te genieten.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Had a great time, will definitely come back again. Absolutely fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Elegante verblyf in 'n ouwêreldse omgewing. Vir seker! Van die baie plekke waar ons al gebly het, is dit dalk die eerste keer dat ons aan niks kon dink wat kan verbeter nie. Die private swembad en 'hot tub' is bepaald 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 960
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 960
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Olive Stone Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169f131655e01fea021939b9b747038f5550a73daedb18c25b6a24b8cd8be12dc1b04f7e040285c27ea7752147c5110cc027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 960 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Church Street Olive Stone Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791098401563 20.120303090662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang