Successfully reported

Olyf Takkie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mark W
1 nag
5.0
Okt 2025

Sal weer kom. Hierdie plekkie is regtig waarde vir geld. Dis pynlik netjies en baie prakties ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susna B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Definitief die plekkie om te kies. Perfekte oornagkamers! Alles soos geadverteer en selfs meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mache S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Skoon, netjies, veilig, vriendelik, persoonlik, huis weg van huis. Baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike plek. Ons het baie lekker oornag. Die bed is gerieflik, die gasheer baie behulpsaam en vriendelik, en die WiFi lekker sterk. Ons het veral die volgrootte yskas en vrieskas waardeer omdat ons met gevriesde kos gereis het. Ons sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Amazing. Welcoming and great service from the host. Great overnight stay in Beaufort West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly! Baie mooi en stylvol!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitty S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome sleepover to re-charge. Perfect and nice to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel E
1 nag
5.0
Sep 2025

Sal beslis weer gebruik maak van Olyf Takkie in die toekoms. Akkommodasie was silwerskoon en het gemaak vir 'n baie gerieflike oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolutely fantastic! Was absolutely fantastic! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie vriendelik verwelkom en absoluut die moeite werd. Plekkie is perfek. Heerlik gebly. Beslis die moeite werd om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 206

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd71c3f071dfdeb625714d1030f16c2dfb390553d22eb84bbaa60012ee003139fa41741e9927065cf4ac7e2917a0afce93734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 206 5 1 5 17 Weideman Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355051393958 22.60141029954
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang