Olyf Takkie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R1 080 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Olyf Takkie is 'n smaakvol gemeubileerde eenheid in Beaufort-Wes wat gerieflike verblyf vir 'n klein gesin of sakereisigers bied.
Die eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is 'n dubbelslaapbank wat addisionele verblyf vir groter gesinne kan bied.
Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele, braaigeriewe en 'n rooster en die nodige braaitoerusting is ook beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, tweeplaatstoof, ketel, broodrooster en alle nodige eetgerei. Daar is ook 'n tafel en stoele.
Die eenheid bied ook lugversorging en 'n TV met 'n groot verskeidenheid sport-, fliek- en ander kanale, insluitend Netflix, YouTube en sekere DStv-kanale. Veselinternet is beskikbaar en dit sal steeds beskikbaar wees tydens beurtkrag.
Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek met 'n alarmstelsel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 206
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Olyf Takkie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Weideman Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang