Successfully reported

Ombo Rest Camp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hut 1 - Gesinshut
Selfsorg.
Hut 2 en 6
B&B
Hut 3 en 7
Selfsorg.
Hut 4 - Luukse Gesinshut
Selfsorg.
Rugsakreisiger-kamers
Slegs kamer.
Gaste moet hul eie beddegoed saambring.
Linne is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kampterrein
Kampstaanplek.
Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls

Die Ombo Restaurant is oop gedurende weeksdae van 7h30 tot 17h00 en naweke van 8h00 tot 14h00. Aandete word op versoek bedien.
Bed en ontbyt, en aandete, bed en ontbyt-tariewe is op versoek beskikbaar.
Geen musiek of klappers word geduld nie, aangesien ons diere by die ruskamp het.
Moenie rommel strooi nie.
Geen drink of eet in die swembad nie.
Die volstruis-en-krokodiltoer is beskikbaar teen R50.00 per persoon.
Die Plaaswinkel verkoop vuurmaakhout, ys, braaipakke, biltong en droewors, gerookte vleis en ander tuisgemaakte produkte.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 56 Hochfeld Road, Okahandja, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcWQCafkdpfccnm1GNPdWpN3sxreBgx6LfO7vXORweSOXFUKPHI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Plot 56 Hochfeld Road Okahandja Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.893076 16.906491
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang