Successfully reported
+57

On the Bay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

On the Bay bied gerieflike B&B-verblyf in Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), net 700 m vanaf die bekende strandfront. On the Bay is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die bestemming bied nie net maklike toegang tot die strand, maar behou ook 'n ontspanne atmosfeer in die pragtige tuin.

Verblyf is beskikbaar in 6 gastekamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, yskassie, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers bied selfsorggeriewe om ligte maaltye voor te berei.

Die verblyf het sonpanele vir die nodige ligte tydens beurtkrag, en daar is boorgatwater in die geval van water tekort.

Die B&B bied geriewe omring deur 'n pragtige Engelse tuin en spog met meer as 90 roosstruike. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en individuele braaigeriewe kan gereël word. 'n Algemene braai- en onthaalarea i beskikbaar vir gaste om te benut. Faks- en internetgeriewe is beskikbaar op die perseel.

Die bestemming bied toegang tot Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Nelson Mandela Universiteit, gholfbane en sportstadions. Die perseel is ook ideaal geleë vir die Ystermantoernooi en ander plaaslike en internasionale sportgeleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 9 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink On the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 800
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e6270c9873546c11bed8f4d284b55f44b1579e86f61854ec1d23b83ff5a036e6ddbe0f4e7da7057c8c69edddba1e6b790b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 1 mens 5 5 1 5 9 6th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98571026051 25.665732509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang