On the Bay
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 1 mens
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
On the Bay bied gerieflike B&B-verblyf in Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), net 700 m vanaf die bekende kuslyn. On the Bay is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierdie bestemming bied nie net maklike toegang tot die strand nie, maar ook 'n ontspanne atmosfeer in 'n pragtige tuin.
Verblyf word gebied in 6 gastekamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, 'n yskassie, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers bied selfsorggeriewe om ligte maaltye voor te berei.
Die verblyf het sonpanele vir die nodige ligte tydens beurtkrag, en daar is boorgatwater in geval van watertekort.
Die B&B bied geriewe omring deur 'n pragtige Engelse tuin en spog met meer as 90 roosplante. Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel en individuele braaigeriewe kan gereël word. 'n Algemene braai- en vermaakarea is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Faks- en internetgeriewe is ook op die perseel beskikbaar.
Die bestemming bied toegang tot hoofman Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Nelson Mandela Universiteit, gholfbane en sportstadions. Die perseel is ook ideaal geleë vir die Iron man-toernooi en ander plaaslike en internasionale sportbyeenkomste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 9 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink On the Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang