Successfully reported
+19

On the Beach 2

Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Zeus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 202 R1 468 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

On the Beach 2, Langebaan 2-sleeper is ’n selfsorgwoonstel in Paradise Beach, ’n privaat en veilige woonbuurt langs Club Mykonos in Langebaan.

Hierdie 75 m²-woonstel bied verblyf aan 2 gaste en het ’n oopplan-uitleg. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n badkamer met ’n groot stort, bad, bidet en verhitte handdoekreëlings. Linne en handdoeke word voorsien. Langs die bed is daar ’n kombuisie met ’n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof, ketel en broodrooster.

Die aparte sitarea het groot Euro-voudeure wat na ’n groot balkon met ’n ingeboude vlekvrye staal braai-area en pragtige uitsigte oor die baai lei. Die woonstel het glyvrye teëls, ’n H2O-waterfiltreerder en ’n TV met sekere DStv-hotelkanale.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 20 Zeus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Beach 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 202
R 2 202 R 1 468
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 202
R 2 202 R 1 468
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 202
R 2 202 R 1 468
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Zeus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1if6riftwjecCAxvjuY8tdk8GJBlIyuHjN7W9JragUMYj1ubqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 202 nouVanaf R1 468 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 20 Zeus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0408773 18.038186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang