Successfully reported
+25

On the Cliff Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 42 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

On The Cliff Guest House is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat verblyf aan die seefront in Hermanus bied. Al die kamers het panoramiese see-uitsigte, en privaat balkonne of patio's, ideaal vir walviskyk. Daar is ook 'n lieflike kranspaadjie reg voor die gastehuis.

Elke gastekamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, privaat balkon of patio en luukse toebehore. Tariewe sluit bed en ontbyt in. Jy kan die manjifieke see-uitsigte en die aanskoue van walvisse geniet reg uit die gerief van jou bed. Luister hoe die see jou elke aand saggies aan die slaap sus.

Die gastehuis bied ook gastesitkamers met 'n kaggel, 'n soutwaterswembad, 'n kroeg met 'n knus kaggel en 'n TV, draadlose internettoegang en veilige parkeerplek aan die agterkant. Fietse is beskikbaar vir gaste se gebruik by die gastehuis. Vervoer kan na en van restaurante gereël word, maar die gastehuis is 'n maklike 1 km se stap vanaf die dorpskern met verskeie restaurante. Skoonheidsterapie-behandelings insluitend gesig- en pedikure, massering, refleksologie, aromaterapie en 'n sauna kan ook gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 42 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the Cliff Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 42 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6750a3d9513542418e70177c0eb27ba5dcc31e4331701c5f6c07ddf7a769af3a4764c23eea26b77489cd36935d3c0461e92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 42 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.425849776973 19.230787160713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang