Successfully reported
+17

Bahia

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hogeslot, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bahia is in die oulike vissersdorpie Paternoster aan die Weskus geleë. Dit is net 100 m vanaf die wit, sanderige hoofstrand van Paternoster.

Die eenheid beskik oor 3 en suite-slaapkamers op die onderste verdieping, 2 van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n enkelbed wat in 'n aparte area geleë is. Elke en suite-badkamer het 'n stort.

Op die boonste verdieping is 'n oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetarea, 'n gastetoilet en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n gasstoof en induksiestoof, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n kaggel met 'n houtvuuroond.

Dit lei na 'n groot onderdakstoep met gemaklike sitplek asook bistro-tafels en 'n houtbankie vir vroegoggend-ontbyte, asook braaigeriewe.

Hierdie eenheid is 'n kort entjie se stap vanaf die hoof Paternoster-strand geleë met 'n beperkte see-uitsig.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Hogeslot, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bahia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Hogeslot, Die Bult, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb58ad86a4840d7fd0ffc672fbbdab9312b5337145fa03b4624d4eb0aa3142c4a23a6503ee089f9e8ce2d1e17a32f5542a41e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 7 Hogeslot Die Bult 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.807639 17.8853
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang