Successfully reported
+30

On The Square Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Main Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On The Square Accommodation is sentraal geleë in die dorpie Riebeek Kasteel, een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

On The Square Accommodation bied gaste 'n keuse van 3 individueel-gestylde slaapkamers wat elk 2 gaste akkommodeer. Elke slaapkamer beskik ook oor 'n en suite-badkamer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ongeag die weer, gaste sal gemaklik wees met 'n warm elektriese kombers en verwarmerpaneel gedurende die winter, en in die somer met 'n lugversorger en ys in die yskas.

Die eiendom is stapafstand van restaurante en winkels af geleë, of net 'n wandeling na al die kuns- en kuriowinkels in die dorp. Riebeek Kasteel is bekend vir sy olywe en wyn, en baie plase bied proeë van albei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
E V
Saam met lewensmaat
5.0
Riebeek Kasteel en On the Square was 'n belewenis! Baie netjiese verblyf. Die ligging is fantasties, kon stap na eetplekke en pragtige omgewing geniet...
Sien meer
Feb 2025
Willie En Elna B
Saam met lewensmaat
5.0
Hoewel ons net oornag het, was die verblyf baie gerieflik en sentraal in die dorp. Ons het ons verblyf baie geniet. Ruim vertrek en vol badkamer.
Jan 2025
Lisel M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect overnight stay. Great location, the room had everything we needed. We will definitely recommend On The Square.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Juanita T
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely worth our stay, well located, very comfortable room, highly recommend. Extremely convenient location, very comfortable priva...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lizet V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflike akkommodasie en veilige parkering. Alles was reg, dankie! Alles was doodreg, dankie.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 23 Main Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Square Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Main Street, Riebeek Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93021ce7bec913dfa0e55cba823a32740408dc5121c28da3a9dcc7b69d4778e871f58c6942aba8322f887141c4fffcf3d461?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 23 Main Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383869317218 18.894212928836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang