Successfully reported

On-the-summit Lodge & Conference Venue

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Helene V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie, baie lekker. Baie rustig en netjies. Ontbyt was ongelooflik lekker en keurig voorgesit. Hulle loop die ekstra myl vir hulle gaste. Kan hulle enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Most beautiful place and friendly staff. Breakfast was more than enough and presented in a way you don't want to stop eating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ANSA
On-the-summit Lodge & Conference Venue
Diana So lekker om van jou te hoor en baie, baie dankie vir jou wonderlike verwysing. Dit beteken ongelooflik baie, ook vir die personeel, wanneer hul hoor, 'n gas het die verblyf en ontbyte geniet. Ek is so bly jy het jou verblyf en ontbyt geniet. Dit was werklikwaar 'n groot plesier om jou te kon huisves. Mooi loop en groete Ansa Peenz on-the-summit lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANSA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 30 Summit Road, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cBTWpkQX2NL6lh7TwCzJUk0zp5X3OMSlaNkKwgbLLIBszT0l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 30 Summit Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.968875 27.929428
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang