Successfully reported
+18

One Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

One Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments bied gemaklike verblyf in die Leisure Bay-strandfrontkompleks, 15 minute vanaf Milnerton en Century City. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n gesinswegbreek aan die kuslyn van die Moederstad.

Hierdie woonstelle is óf op die grondvloer, eerste óf tweede verdieping geleë. Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.

Gaste kan Canal Walk Winkelsentrum, Milnerton Gholfbaan en V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 minute weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink One Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060474be62c9434aa88fde395e55e310b6b56f9de0a5fca60b7ee1d3a8bc80a7d8e740a555328e2b7eb6838a7332508a8d8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 3 Four Jays Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.894172 18.481528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang