Successfully reported

One One Nine Dummer

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Annette G
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Very nice. Estelle was a gracious host and good communicator. Comfortable and attractive accommodation with all amenities required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike en hulpvaardige diens. Baie skoon en netjies! Sal definitief die plek. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Rustig, gemaklik. Heel lekker! Sal weer daar bly. Mens het gemoedsrus omdat jou voertuig in 'n garage staan. Kamer is ruim en daar is 'n lekker leefarea. Kombuis is apart van die kamer, dit maak dit lekker wanneer mens langer bly en kos maak. Dan is die reuk van kos nie in jou kamer nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Uitstekende verblyf in Somerset-Wes. Uitstekende ligging en verblyf. Ruim eenheid was baie skoon, netjies en het alle bykomstighede gehad wat mens nodig sou kon kry. Baie goeie kommunikasie vanaf gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 119 Dummer Street, Fairview Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4992cffa28ef0b32e24dd2d793928fe98ddf48aa554b9758e6848f71917d8a5a859b4d7b6ce69c3b9201dcf0fee092eae3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 119 Dummer Street Fairview Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060691105804 18.851171025795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang