One One Nine Dummer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Dummer Street, Fairview Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
One One Nine Dummer bied selfsorgverblyf in Somerset-Wes en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die sjiek woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea is langs die kombuis en het gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Somerset Mall is 5,5 km ver, die Cheetah Outreach is 6 km ver en die strand is 7,5 km vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 119 Dummer Street, Fairview Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink One One Nine Dummer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 119 Dummer Street, Fairview Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang