Successfully reported

Only Sometymz

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wilise L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Gerieflik en ruim. Dit is 'n heerlike vakansiehuis. Baie gerieflik en ruim. Die speletjies en pooltafel was baie lekker. Die beddens het heerlik geslaap. Die boonste stoepie is baie lekker gesellig. Sekere items in die huis het wel aandag of vervanging nodig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques C
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2024

Baie lekker huis, alhoewel daar heelwat dinge is wat reggemaak moet word. Verblyf is gemiddeld. Te naby aan 'n groot pad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Melbourne D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2023

Fantasties. Ons het dit terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus R
Kort verblyf
4.2
Apr 2023

Die huis is nie sleg nie, maar kort baie aandag. 'n Hele klomp artikels in die huis is stukkend. Terwyl ons daar was het van die ligte geblaas en die dak het gelek. Ons moes die persoon wat omsien na die huis bel om vir ons die ligte weer te kom aansit nadat dit by die bord afgegaan het wat in die garage was. Hy was egter baie behulpsaam en gou daar. Foto's op die webtuiste is nie 'n refleksie van hoe die plek lyk nie. Dit is beslis misleidend.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Annette
Only Sometymz
Hi Kobus We are so sorry to hear that you had such a different experience from the rest of our guests thus far. The balcony light that blew, as well as the drip that occurred in the bedroom, due to the inclement weather, was clearly unforeseen and would have resulted in leaving a sour note on anyone's visit. Apologies Annette

Liezle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Dit was absoluut fantasties. Die pool-tafel en speletjies was ons hoogtepunt. Sal definitief weer in die toekoms gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail S
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

We had an awesome family weekend. Thanks for the games and pool table - it kept us entertained. The indoor braai was a plus as the weather was too cold to braai outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Only Sometymz
Hi Gail, we are very happy to hear you enjoyed your time. It was a pleasure to host you. See you soon, Annette Only Sometymz

Roslin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

The house was clean, it was spacious and ver close to the beach and shops which was very nice. I would definitely go there again. I had a wonderful experience, staff were friendly and helpful, the house manager was very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Only Sometymz
Hello Roslin Thank you for your review. We are glad you had such a good experience. We loved hosting you and your group. Thanks Annette Only Sometymz

Grant L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Was such an awesome experience. Really enjoyed our stay at Only Sometymz - will definitely return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Only Sometymz
Hi Grant, Thank you for your review, we are so glad you enjoyed your stay and appreciate the feedback. We look forward to welcoming you again in the future. Thank you, Annette Only Sometymz

Juan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Binnebraai is 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Only Sometymz
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om jou groep te verwelkom. Hoop om julle weer binnekort te sien.

Linda L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Baie lekker gekuier. Veilige omgewing. 'Pool' tafel en speletjies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 F Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc853ea0c95adeb85884427dce06e7f4a9acacec6a2c253c4bad1c57bf4b636448454d25a012df25cab47ab7ea1388fb1f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 61 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.349020227721 18.156119940441
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang