Successfully reported

Only Sometymz

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 26 Feb 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 31 Jan 2026.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gratis items word voorsien: koffie, tee, suiker, beskuit, handseep, handeroom en basiese noodbadkamerbenodigdhede. Skoonmaakprodukte, swart sakke en skottelgoedwassertablette is ook beskikbaar.

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Huishanddoeke mag nie van die eiendom verwyder word vir alternatiewe gebruik nie.

Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige breekplekke of skade aan die eiendom of die inhoud daarvan tydens hul verblyf.

Troeteldiere is welkom met vooraf aansoek en teen 'n bykomende koste per troeteldier, onderhewig aan voorafgoedkeuring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 F Duckitt Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc853ea0c95adeb85884427dce06e7f4a9acacec6a2c253c4bad1c57bf4b636448454d25a012df25cab47ab7ea1388fb1f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 61 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.349020227721 18.156119940441
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang