Successfully reported

Onsebrakkie

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die eenheid is slegs vir vakansie verblyf beskikbaar.
'n Afskrif van die gas se ID/paspoort moet voorsien word.
Die perseel is omhein en goed opgeleide troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Partytjies waarby buitestanders betrokke is, word nie toegelaat tensy daar vooraf reëlings getref word nie.
Die geriewe is slegs vir betalende gaste.
Daar is aangewese rookareas buite die eenheid en in die braai-area.
Die geraasvlakke moet matig gehou word veral na 22h00 om die bure te respekteer.
Hierdie verblyf het 'n OpenView-dekodeerder wat met 'n DStv-satellietskottel gekoppel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 South Street, Southern Cross, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff1f3aba308c231be57af30c8435dba63220408f3e8aa1a1dd6ea42b860c1343faddebb1bcc3daf3b8690bb3a75e8c3deca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 6 South Street Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.05484 22.22668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang