Ontevreden Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eiendom word via trappe bereik, dus bejaarde gaste of gaste met gestremdhede kan probleme ondervind en hulp benodig. 'n Afskrif van die kaarthouer se ID of paspoort word vereis met die inklok. Gaste moet kennis neem dat daar 'n grondpad na die eiendom lei. Geen troeteldiere word by ons kothuis toegelaat nie, nie eens klein hondjies nie. Linne - let asseblief daarop dat indien 'n ekstra stel linne tydens u verblyf benodig word, 'n bykomende fooi van toepassing sal wees. Geen rook binnenshuis nie. Die kothuis is volledig toegerus vir kook en skoonmaak. Was asseblief u skottelgoed en los die ruimte netjies. Vuil skottelgoed = ekstra skoonmaakkoste. Rapporteer asseblief enige skade of breekskade. Geen partytjies, geleenthede of harde musiek word toegelaat nie. Ons vra dat gaste ons rustige omgewing respekteer. Geen besoekers word toegelaat tensy dit met die bestuur gereël is nie. Ons behou die reg voor om te hef vir skade of diep skoonmaak, indien nodig. Geen oop vure, braaie en die warm bad moet verantwoordelik gebruik word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 8 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 6 volwassenes, 2 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 140 m from R318, Ontevreden Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang