Successfully reported
+14

Ontspan

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Iris Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ontspan is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad. Die strand is net 20 m van die woonstel af.

Die woonstel is deel van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n uittrekbank in die leefarea. Beddegoed word voorsien en gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea bestaan uit sitkamer, eetkamer en oopplan-kombuis. Die sitarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n broodrooster. DStv is beskikbaar.

Buite is 'n braai-area met 'n see-uitsig en veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melodie S
Saam met lewensmaat
5.0
A definite return. Great stay. Location was great. Excellent facilities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Dianah G
Saam met vriende
5.0
Lekker! Fantasties. Uitsig asemrowend. Verblyf netjies, skoon en goed toegerus.
Mrt 2025
Charlotte M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf reg by die see. Ons het baie lekker gebly, dankie!
Jul 2024
Stephen K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Het heerlik ontspan. Ontspan is die beste plek waar ek nog gebly het. Ligging, veiligheid, geriewe ens. uit die boonste rakke. Baie danki...
Sien meer
Jan 2024
Coleen M
Saam met lewensmaat
4.8
A peaceful location in beautiful surroundings. The location is lovely, with direct access to the beach and gorgeous sunsets. The apartm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maritha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Iris Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ontspan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Iris Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWHBCU9Pws8P7C8NJIWHuZuxglVziWA197HXCx52QxzuxGVS0uT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 10 Iris Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.696450544633 18.228072524071
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang