Successfully reported
+40

Oom Piet Akkommodasie

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fabriek Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

"Oom Piet" is net 100 m van Gansbaai se hawe af geleë en het wonderskone uitsigte oor Walkerbaai. Die akkommodasie is gerieflik naby die dorp wat beteken jy is stapafstand van Gansbaai se restaurante, kroeë en winkels af.

Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, asook veilige parkeerplek op die perseel in. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Verblyf in die dorp hou die voordeel in dat Kleinbaai net 'n kort entjie se ry van jou af is. Hier kan jy kyk hoe die haaihokduik-bote die see aandurf. Of jy kan na De Kelders ry en die panoramiese uitsigte oor Walkerbaai bewonder en Die Plaat se eindelose strande geniet. Hier kan jy ook tussen Julie en November kyk hoe die suidelike noordkapperwalvisse in die blou deinings baljaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 350 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronelle F
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie lekker gewees. Ons het lekker gebraai en was beskut teen die wind. Die aand was koel en die beddens het lekker elektriese komberse.
Sep 2025
Anita S
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Veilige parkering, vriendelike en behulpsame gasheer, netjiese plekkie.
Aug 2025
Randolph W
Saam met lewensmaat
5.0
Great environment. We had an overnight stay and it met our expectations. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Linda E
5.0
Perfect. Plekkie is mooi skoon, netjies en gemaklik.
Jun 2025
Dewit G
5.0
Rustig by die see netjies. Ja, was lekker by die see, gemaklik en netjies.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 350

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6 Fabriek Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oom Piet Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Fabriek Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9b4ebd3d47b832cd37492e5ba1b0305f6218e2b3187fccc75c9bd308d179d74f0b9812c8c4d237eba7f3e7e6b64697ec30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 350 5 1 5 6 Fabriek Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585362879745 19.347701017197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang