Successfully reported

Opi Oewer Camping & Accommodation

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Petro M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vredevol, rustig, platteland. Ons het verskriklik lekker gebly in 'Sara se Geheim'. Eienaars baie vriendelik en kon ons baie vertel oor die omgewing en paaie. Mariska het ons selfs bederf met 'n heerlike tuisgebakte bye en olywe broodjies, mét heel vye - als haar eie hande werk. Plek was baie netjies en ons kon tot laat op die stoepie sit en luister na al die aandgeluide. Sal graag weer teruggaan. Ons kon ook sommer stap na die bekende VanWyksdorp mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Wonderlike gasheer en gasvrou. Fantasties. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie vir die uitsonderlike terugvoering! Hoop ons sien binnekort weer. Mariska

Tonie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker skoon, mooi, goed toegerus in die natuur. Ons het heerlik gekuier. Die badkamers en gemeenskaplike kombuis is bo verwagting toegerus met alles wat nodig is. Selfs 'n honesty bar. Staanplekke mooi gelyk met pragtige uitsig. Ontvangs deur Francois (eienaar) en ook vooraf kommunikasie was vriendelik en deeglik. Altyd warm water. Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Baie dankie vir die uitsonderlike terugvoering! Hoop ons sien binnekort weer. Mariska

Eric C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Waarde vir geld en kamer skoon en netjies! Baie lekker gebly, plek was netjies en skoon! was nie by die huis toe ons vertrek het nie (by basaar gewees) en ons het vergeet om geld te los vir die sak hout. Sy wou niks weet toe ek haar vra of ek die bedrag vir haar kan oorplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige oasis in die natuurskoon. Ons was geweldig beïndruk met Opi Oewer. Was 'n lang grondpad tot die pragtige oasis in die middel van nerens. Die gasvrou het vir ons 'n slaai gebring om saam met ons steaks te eet. Jy kan sien daar is baie moeite gedoen om die kampeer- en verblyfplekke te bou. Die rustieke ou memorabilia is baie uniek en die eienaars is baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Vyfster vir gasvryheid! Wonderlike en vriendelike plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gorgeous and calming. The hosts were very welcoming, and the scenery was amazing. Had an absolutely amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beautiful view and well looked after site. We only stayed for one night, the owner wasn't there but she was so lovely and friendly via WhatsApp that it felt like she was there. The bathroom and communal area is very clean and looked after and has an amazing view of the valley. Bring a ground sheet for your tent and wear shoes because of thorns! We thoroughly enjoyed our very short stay there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Rustig. Dit is n 'anderste' tipe kamp, maar het gevind dat van die staanplekke moeilik bekombaar is. As jy wel met 'n motorfiets daar is, kan dit dalk werk, maar 'n gewone tent 'camper' het nie baie parkeerplek nie. As jy nader aan rivierkant wil staan sal jy alles moet afdra. Verder was alles pragtig en uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Opi Oewer Camping & Accommodation
Pauline, baie dankie vir jou resensie. Baie bly julle het dit geniet. Ja, spasie vir 'n voertuig langs jou tent is maar beperk. Hoop ons sien mekaar in die toekoms. Mooi loop

Lloyd P
1 nag
5.0
Des 2022

Friendly, amazing people. I'll go back just for the chats and braai pack.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R327, Buffelfontein Farm, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebc7382e1fa2e7d276f09f019a53bc207f182cc07888fbb52f1d723f830185c8fc6b84665ccea27a4a4907c3ffa761d8c8d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the R327 Buffelfontein Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.755257225308 21.458727848595
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang