Successfully reported

Oppi Hoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Eloise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike goeie diens. Netjies en skoon. Gerieflik. Alles wat nodig is vir oornag op reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Would stay there again if I was in the Harrismith area. Marius and his wife made us very welcome. The rooms were clean, tidy and the shower water was hot. The electric blanket was a nice addition in the cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal die plek aanbeveel, en sal baie beslis weer daar gaan oornag. Baie vriendelike ontvangs, kamer is voldoende toegerus, baie netjies en skoon. Sal die plek aanbeveel, en sal baie beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Oppi Hoek
Dit was 'n plesier om die Du Preez's te huisves. Ons beveel hulle aan by enige plek waar hulle wil oornag. Dankie dat julle sulke aangename gaste is.

Henry L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Enjoyable. Enjoyed our stay. Toilet and shower unit very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese wooneenheid en ruim genoeg. Baie lekker gebly. Sal weer daar oor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Gasheer was beskikbaar en diens was baie goed. Lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Most comfortable self-catering with everything you need. We spent three nights at Oppi Hoek and could not have asked for a more friendly and accommodating host. They really went out of their way to make sure that we were comfortable and had everything we needed. This is our second stay at Oppi Hoek and will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marius
Oppi Hoek
It is always an honor and privilege to host Alan and Karin. They are amazing guests.

Francois O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfortable. Very pleasant stay. Electric blankets on cold Free State evenings helped a lot. Place is nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies en gerieflik. Lekker gebly. Skoon, netjies en gerieflik. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1SBXzEBTTPv7XPKyKXIfTerpaaQsCzjNWssaASgBghQ045JadC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R576 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 25 Boys Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -28.274321267113 29.129429478505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang