Oppi Hoek
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 15 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
-
Vanaf
R640R576 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oppi Hoek bied gerieflike verblyf in die dorp Harrismith in die Vrystaat. Die dorp dien as wegbreek na die Drakensberge en is 'n gewilde plek vir gaste om hul batterye te herlaai.
Verblyf word op die eienaar se eiendom gebied en beskik oor ’n keuse van 2 eenhede waarin daar 2 gaste in elk kan slaap.
Die eerste eenheid is ideaal vir 2 gaste en het ’n privaat ingang. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik ook oor ’n kombuisie wat met ’n yskassie, mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en basiese eetgerei toegerus is.
Die tweede eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort. Die kombuis goed toegerus met ’n mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie en ketel.
Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Besoekers aan Harrismith kan voetslaan, 'n verskeidenheid watersporte by die Sterkfonteindam, bergfietsry, pieknieks in die botansiese tuin en gholf geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Oppi Hoek het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang